logo
Online:0

Geweld in Bloekombos (2020)

time5 years agoview80 views

Kraaifontein, 7 Augustug - 'n Groep grondbesetters het Vrydag weer met die polisie en die weermag gebots in die Bloekombosgebied van Kraaifontein in Kaapstad. Geweld het Donderdag daar uitgebreek nadat die owerhede onwettige strukture begin afbreek het ingevolge 'n hofbevel en dit het Vrydag voortgeduur. Boere in die omgewing smeek die regering al sedert 2018 om die tekort aan behuising en die sosio-ekonomiese probleme wat daarmee gepaard gaan, op te los.

Loading comments...
affpapa
sigma-africa
sigma-asia
sigma-europe

Licensed